Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 6 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Paul Mashatile sê volhoubare watervoorsiening bly ‘n nasionale prioriteit# Die NVG sê Vincent Smith se tronkstraf is ‘n oorwinning teen staatskaping# En erge storms en swaar reënval word hierdie naweek vir Suider-Afrika voorspel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………