Nuus 17:00
BULLETIN 9 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Julius Mkhwanazi se getuienis by die Madlanga-kommissie uitgestel # Die dinkskrum, Lex Libertas sal 3 000 kruise op Washington se National Mall vertoon# En, CATA skort taxibedrywighede op in Nyanga te midde van voortdurende geweld # Die Madlanga-kommissie het die tweede getuienis lewering van […]