Nuus 11:00
BULLETIN 9 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Reserwebank heroorweeg inflasiemoontlikhede terwyl oliepryse skerp styg# ‘n Sewende Amerikaanse soldaat sterf in die Midde-Oosterse konflik # En rugby: Die Blitsbok-afrigter is trots op hulle kliniese spel in Vancouver # Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê hy gaan die scenario’s vir sy volgende rentekoers-beleidsvergadering heroorweeg […]