Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 10 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Wêreldbank ondersteun Suid-Afrika om infrastruktuur-ontwikkeling te versnel # Iran se minister van Buitelandse Sake sê Amerika en Israel het die Midde-Ooste onbestendig gemaak# En tennis: Twee gekeurdes word uitgeskakel, maar Djokovic haal Indian Wells se laaste 16 Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]