Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 26 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met sokker: FIFA se vise-president, Victor Montagliani, sê wydverspreide politieke- en veiligheids-bekommernisse rondom die komende Wêreldbeker is niks nuuts nie en sal vergete wees sodra die eerste bal geskop is. Die sokkertoernooi word in die Verenigde State, […]