Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 26 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa belowe om die aanklagte teen Fannie Masemola aan te spreek# AfriForum stel ondersoek in na Suid-Afrika se brandstofreserwes# En die VN-hoof waarsku teen ‘n groter oorlog te midde van die Midde-Oosterse konflik Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………