Nuus 17:00
BULLETIN 25 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering sê korrupsie binne die SAPD sal nie geduld word nie# Die DA vra vir ‘n 50-persent verlaging in die brandstofheffing om huishoudings teen prysskokke te beskerm# En, AfriForum beweer Fikile Mbalula se optrede benadeel steeds die regering # Die regering verwelkom […]