Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Mantashe sê vrag bestem vir Suid-Afrika beweeg veilig deur die Straat van Hormoes
# President Trump hou vol dat Iran steeds in ‘n ooreenkoms belangstel
# OUTA waarsku versuim om oortredings te straf ondermyn die stryd teen korrupsie
# En in tennis, Aryna Sabalenka is deur na die Miami Ope-halfeindronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………