# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad sê hy het na die jongste brandstofprysverhogings besluit om verdere samesprekings met die regering, die taxi- en die brandstofbedryf te voer. SANTACO se woordvoerder, Mmatshikhidi Rebecca Phala, sê die doel is om ʼn ideale en volhoubare oplossing te vind wat ook die belange en finansiële werklikhede van taxi-operateurs, werknemers in […]
# Die Franse minister van Binnelandse Sake, Laurent Nuñez, het die polisie se optrede verdedig terwyl die land sukkel om sy grootste studente-betogings in dekades te beheer. Die polisie het traangas op betogers afgevuur met duisende leerlinge, onderwysers, ouers en vakbonde wat al sedert verlede week regoor Frankryk betoog en beter skooltoestande eis. Sowat 215 […]
# Die Wes-Kaapse Onderwys-LUR, Jaco Londt, sê leerdervervoer-dienste hervat vandag na opbouende onderhandelings met die Suid-Afrikaanse nasionale raad vir operateurs van klein busse. Die raad het gister op die eerste dag van die vierde kwartaal bedrywighede opgeskort en 21-duisend-934 leerders gestrand gelaat. Die raad sê dis weens die afwesigheid van ʼn sinvolle reaksie deur die […]
# Sokker: Lionel Messi het sy skitterende internasionale loopbaan met ‘n doel afgesluit in sy 208ste en laaste wedstryd vir Argentinië – die 39-jarige se 126ste doel. Die Argentyne het die vriendskaplike kragmeting met Benin in Buenos Aires 3-0 gewen. Messi het die volgepakte stadion van 85-duisend mense na die wedstryd toegespreek en gesê dit […]
# Die Padvragvereniging sê die jongste brandstofprys-styging gaan verdere druk op vervoerkoste en voorsieningskettings plaas wat ʼn uitwerking op produkpryse sal hê. Brandstof maak tussen 35- en 55-persent van bedryfskoste uit, afhangende van die operasie, tipe voertuig en roetes. Petrolpryse het met tussen drie-rand-12-sent en drie-rand-33-sent per liter gestyg, en dieselpryse met tussen twee-rand-84-sent en […]