Skip to content

SANTACO sê geen besluit is geneem oor moontlike verhoging van taxitariewe nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad sê hy het na die jongste brandstofprysverhogings besluit om verdere samesprekings met die regering, die taxi- en die brandstofbedryf te voer. SANTACO se woordvoerder, Mmatshikhidi Rebecca Phala, sê die doel is om ʼn ideale en volhoubare oplossing te vind wat ook die belange en finansiële werklikhede van taxi-operateurs, werknemers in die bedryf en pendelaars in ag neem. Sy sê hulle sal alle moontlikhede ondersoek voor ʼn finale besluit geneem word:


ENG PhalaONFuelPrice