# Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, het probeer om ‘n verdoemende opname te verduidelik wat in die hof gespeel is en waarin hy die pa van ‘n 16-jarige dreig wat hy na bewering seksueel voorberei het. Hy verskyn in die Randburgse Landdroshof in Gauteng vir sy borgtogaansoek. Sibiya staan tereg op onder meer verkragting, […]
# Rugby: ‘n Geweldige skrum-stryd word verwag in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd tussen die Stormers en die Haaie in Kaapstad wanneer die Springbokke Wilco Louw en Ox Nché teen mekaar speel. Daar word verwag dat Louw vir die Stormers gekies sal word met sy terugkeer na die span wat hy in 2019 verlaat het. Hy […]
# Die motorvervaardiger Tesla verhoog druk op Europese reguleerders om sy volledige selfbestuur-tegnologie goed te keur. Nederland het die stelsel goedgekeur en goedkeuring in die hele Europese Unie-gebied aanbeveel, terwyl sewe ander lande nasionale goedkeuring toegeken het. Die tegnologie is nie ten volle outonoom nie en vereis bestuurders moet oplettend bly. Sewe verkeersveiligheids-navorsers wat Tesla […]
# Die sekuriteitsontleder Andy Mashaile sê die ontdekking van ‘n vermoedelike Mandrax-laboratorium ter waarde van miljoene rande naby Hartbeespoortdam in Noordwes laat kommer ontstaan oor Suid-Afrika wat as ‘n toegangklike basis deur internasionale dwelmvervaardigers beskou word. Die polisie het vier verdagtes in hegtenis geneem ná gister se klopjag. Mashaile sê leemtes in die strafregstelsel skep […]
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê Iran moet sy uraanverrykingsvermoëns betekenisvol verminder om aan Amerika se eise te voldoen en die oorlog te beëindig. Hy sê Washington wil noemenswaardige optrede sien eerder as beloftes. Vance bevraagteken waarom Teheran uraan nodig het wat tot 60-persent verryk is, indien hy nie van plan is om ‘n […]
# AfriForum se privaat vervolgingseenheid sê president Cyril Ramaphosa se herstelplan vir geslagsgeweld onthul jare lange mislukkings van die polisie. Die eenheid het in korrespondensie met die waarnemende nasionale kommissaris, Puleng Dimpane, ses sake uitgewys waarin onder meer beweerde verkragters en moordenaars tot vyf jaar lank los rondloop. Barry Bateman van AfriForum sê die polisie […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid waarsku begunstigdes teen onnodige of gereelde veranderinge aan betaalmetodes. Die woordvoerder, Andile Tshona sê herhaaldelike veranderinge kan toelaes in gevaar stel en lei tot vertragings en betalings wat teruggestuur word weens foute of onbevestigde rekeninge. Hy sê bestendige bankverhoudings help om ononderbroke betalings te verseker en ontwikkel ‘n […]