Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig wetstoepassingsbeamptes is op gereedheidsgrondslag by die 46ste beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban nadat teen-immigrantegroepe gedreig het om by die beraad te betoog. # En die Netwerk24-webblad: Berig die Ferrari van die sakeman Hangwani Maumela wat betrek word […]
# Die beskuldigde tenderpreneur, Vusimuzi “Cat” Matlala, verskyn vandag en môre voor die Madlanga-kommissie. Hy is ʼn sentrale figuur in die ondersoek na strafregtelike en politieke insypeling in die land se strafregstelsel. Hy sou aanvanklik in September getuig, maar dis nou vroeër geskuif. Matlala het in Julie voor die kommissie verskyn, maar volgens ʼn bevinding […]
# President Donald Trump sê Amerika sal sy militêre oefeninge saam met Suid-Korea aansienlik afskaal omdat hy ʼn “baie goeie verhouding” met Kim Jong-un van Noord-Korea het. Die gesamentlike oefeninge, die Ulchi Freedom Shield, begin vandag en sowat 18-duisend Suid-Koreaanse soldate is saam met Amerikaanse magte daarby betrokke. Trump het op Truth Social gesê hierdie […]
# Gholf: Die viermalige kampioen, Scottie Scheffler, het ʼn oorwinning van agt houe behaal by die FedEx St. Jude-kampioenskap in Memphis, en die derde jongste speler geword wat 21 PGA-toerseges behaal. Die Amerikaner het in die laaste rondte 66 aangeteken om op 17-onder klaar te maak. Kim Si-woo van Suid-Korea is met twee-onder 68, tweede […]
# Krieket: Australië se kaptein, Pat Cummins, vertrou op sy span se herstelvermoë na die skokkende nederlaag van nege paaltjies in die eerste toets teen Bangladesj in Darwin. Dit was Bangladesj se eerste oorwinning in Australië en hul tweede toets-sege oor die wêreld se topspan. Cummins se besluit om eerste te kolf het onder die […]
# Die Verenigde Arabiese Emirate, Katar, Jordanië, Indonesië, Pakistan, Turkye, Saoedi-Arabië en Egipte se ministers van Buitelandse Sake veroordeel Israel se verwerping van die 15-punt-vredesplan wat president Donald Trump van Amerika se Vredesraad voorgestel het. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, verwerp die voorgestelde plan en sê die weermag sal nie uit Gaza onttrek voor […]