# Vyf mense is dood nadat ʼn Amazon-vragvliegtuig van die aanloopbaan gery en aan die brand geslaan het toe dit op die Miami Internasionale Lughawe probeer land het. Vyf ander is beseer waarvan drie in ʼn bedenklike toestand is. Die Amazon Air-vragvliegtuig is een van meer as 250 vragvliegtuie wat die e-handelreus daagliks gebruik om klante se pakkies te vervoer. Die hoof van Miami-Dade-brandweerdiens, Raied Jadallah, sê die nasionale vervoer-veiligheidsraad het ʼn span aangewys om die voorval te ondersoek:
Amazon Air-vragvliegtuig ry van aanloopbaan in Miami en vyf mense sterf [KLANK]
ENG JadallahOnComplexSituation