# Advokaat Thandazani Madonsela sê president Cyril Ramaphosa se teenkanting oor sy aanstelling as die Ampsklagkomitee se getuienisleier is nie op feite gebaseer nie. Ramaphosa maak beswaar teen Madonsela as getuienisleier en voer aan daar is botsende belange weens sy besluit in 2022 om hom van die Regterlike Dienskommissie te verwyder. Hy sê Madonsela het […]
# President Donald Trump sê Amerika het “ʼn baie regverdige” handelsooreenkoms met Kanada bereik. Onderhandelaars het gister vergader nadat Trump die instelling van 50-persent-tariewe op ʼn reeks Kanadese produkte voorlopig uitgestel het. Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê hulle werk aan ʼn ooreenkoms waar die beste bepalings ingesluit word by elke land se belangrikste […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 20 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die DA-parlementslid, Mark Burke, het homself onttrek aan die Parlement se Finansieskomitee terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank ‘n maatskappy ondersoek waarvan hy ‘n begunstigde is. Burke staar ernstige ondersoeke in die gesig oor bewerings dat die fintech-maatskappy Kastelo sowat vier-miljard-rand […]
# Die ANC sê die DA-voorsitter van federale Finansies, Mark Burke, se verwydering uit die Parlement se finansies-komitees onthef hom nie van aanspreeklikheid nie. Dit het Maandag aan die lig gekom dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die beleggingsfirma, Kastelo, ondersoek weens vermeende oortreding van valuta-beheermaatreëls. Burke is ʼn eienaar en stigter van die maatskappy wat tans […]
# Gauteng se LUR van Onderwys, Lebogang Maile, sê die departement sal voortgaan met pogings om veiligheid by skole te versterk en dwelmmisbruik, gevaarlike wapens en ander verbode items in skole te bekamp. Hy was gister by ʼn onaangekondigde soek-en-beslagleggingsbesoek onder leiding van die Suid-Afrikaanse Polisiediens by drie hoërskole in Alexandra. Hulle het beslag gelê […]
# Die Verenigde Arabiese Emirate, Iran se tweede grootste handelsvennoot, het tot verdere kennisgewing alle handel, kommersiële uitruiling en finansiële transaksies met Teheran opgeskort. Dit volg nadat twee ballistiese missiele op die Golf-staat afgevuur is. Die VAE se ministerie van Verdediging sê sy lugafweerstelsels het twee ballistiese missiele op pad van Iran opgemerk. Een het […]