# Die Suid-Afrikaanse Lughawensmaatskappy, ACSA, sê hy volg ʼn strategie met vier pilare: uitbreiding, modernisering, mededingendheid en globale posisionering. Die maatskappy het in die 2025/2026-boekjaar goed presteer met passasiersgetalle op 98-persent van dié voor Covid-19, en ʼn 8,5-persent toename op ʼn jaarbasis. ACSA se waarnemende hoof, Charles Shilowa, sê hulle sal die passasier-mobiliseringsprogram bekendstel om meer mense aan te moedig om lughawens te besoek, selfs wanneer hulle nie reis nie:
ACSA wil uitbrei en moderniseer om teen 2029/2030 42-miljoen passasiers te hanteer [KLANK]
ENG ShilowaOnPassengers