Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 10 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA gaan die ANC se kandidaatvoorleggingsaak teenstaan
# Die ANC stel ‘n forensiese ouditeur aan om ‘n geknoei met Oos-Kaapse kandidaatlyste te ondersoek
# En krieket: Die Protea-vroue speel vir die eerste keer teen Zimbabwe in ‘n T20-reeks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………