# President Donald Trump sê die oorlog teen Iran sal onmiddellik na die Amerikaanse middeltermyn-verkiesing in November eindig. Sy gewildheid daal in meningspeilings en hy kom onder druk van sy eie Republikeinse Party om die oorlog te beëindig. Brent-ruolie se prys het gister die eerste keer sedert Julie bo 100-dollar per vat gestyg ná verskerpte […]
# Olimpiese Spele: Die president van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok), Barry Hendricks, is met onmiddellike ingang geskors. Dit volg na bewerings van oortreding van die organisasie se beveiligingsbeleid en kodehandboek. SASKOK sê die skorsing is nie ʼn skuldigbevinding teen Hendricks nie. Hy beklemtoon dat die besluit geneem is om die integriteit en […]
# Die DA sê die huidige digitale hervorming in Binnelandse Sake wys die departement beweeg weg van rye, stelselonderbrekings en onbevoegdheid. Minister Leon Schreiber woon dié week ‘n kongres in Dubai by waar die departement se snelveranderende digitale hervorming vertoon word. DA-woordvoerder Adrian Roos sê Binnelandse Sake het onder Schreiber ‘n ambisieuse program begin om […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, doen ʼn beroep op inwoners om onwettige elektrisiteitsverbindings aan te meld en te help om elektrisiteitsinfrastruktuur te beskerm. Die metro verloor na raming sowat 29-persent van sy elektrisiteit. Die nie-tegniese verliese word grootliks toegeskryf aan onwettige verbindings, gepeuter met meters, diefstal en elektrisiteitsverbruik wat nie gemeet word nie. Morero […]
# Die Nasionale Mynwerkersunie, NUM, sê hy verwerp die geleidelike privatisering en liberalisering van die land se elektrisiteitsnetwerk. President Cyril Ramaphosa het die eerste fase verslag van Eskom se Herstruktureringstaakspan goedgekeur met die regering wat beplan om ‘n onafhanklike kraglynoperateur daar te stel. Die woordvoerder van die unie, Livhuwani Mammburu, sê die oordrag van kraglynbates […]
# Die Motorvervoerwerkersunie van Suid-Afrika veroordeel die voortslepende gewelddadige aanvalle op werkers en voertuie wat kontant vervoer, en die onaanvaarbare risiko’s wat sy lede gevolglik loop in die uitvoering van hul pligte. Twee veiligheidsbeamptes is Maandag doodgeskiet en een is beseer tydens ʼn rooftog in Mamelodi in Tshwane. Twee veiligheidsbeamptes is onlangs ook in Pongola, […]