# Die Nasionale Mynwerkersunie, NUM, sê hy verwerp die geleidelike privatisering en liberalisering van die land se elektrisiteitsnetwerk. President Cyril Ramaphosa het die eerste fase verslag van Eskom se Herstruktureringstaakspan goedgekeur met die regering wat beplan om ‘n onafhanklike kraglynoperateur daar te stel. Die woordvoerder van die unie, Livhuwani Mammburu, sê die oordrag van kraglynbates weg van Eskom is ‘n waagstuk wat fragmentering, toenemende dominering deur die privaat sektor en die geleidelike afname van openbare beheer kan beteken. Hy sê ‘n omvattende maatskaplike ooreenkoms met arbeid en belanghebbendes moet bereik word:
Mynwerkersunie verwerp geleidelike privatisering van Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk [KLANK]
ENG MammburuONPrivatisation