# Die DA sê die huidige digitale hervorming in Binnelandse Sake wys die departement beweeg weg van rye, stelselonderbrekings en onbevoegdheid. Minister Leon Schreiber woon dié week ‘n kongres in Dubai by waar die departement se snelveranderende digitale hervorming vertoon word. DA-woordvoerder Adrian Roos sê Binnelandse Sake het onder Schreiber ‘n ambisieuse program begin om outydse papier- en menslike prosesse met akkurate digitale stelsels te vervang om oordeelsfoute en bedrog te voorkom:
DA sê minister Schreiber wys Binnelandse Sake se digitale hervorming aan die wêreld [KLANK]
AFR RoosOnSchreiber