# Die Spesiale Tribunaal het die voormalige Nkandla-projekargitek, Minenhle Makhanya, gelas om 147,2-miljoen-rand aan die Nasionale Tesourie terug te betaal. Dit is vir verliese wat verband hou met onwettige sekuriteitsopgraderings by oudpresident Jacob Zuma se privaat woning. Die tribunaal het bevind dat Makhanya se aanstelling onwettig was en dat hy werk buite die sekuriteitsvereistes vir […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit sê hy sal stappe doen om geweld op die Khayelitsha-Somerset-Wes openbare taxiroete te beëindig. Die departement, die Stad Kaapstad en die taxibedryf begin Maandag met bemiddeling om die konflik op te los. Meer verkeersbeamptes sal ook die betrokke gebiede patrolleer, terwyl voertuie wat bedryfsreëls oortree, geskut sal word. Muneera […]
Die regering het die moord op ‘n offisier van die Wes-Kaapse Taktiese Reaksiespan, Zamani Mzayiya, veroordeel. Mzayiya was in Knysna ontplooi om onlangse moorde te ondersoek, insluitend dié van voormalige burgemeester Aubrey Tsengwa. Die regering het belowe diegene wat verantwoordelik is, sal voor die gereg gebring word. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, het […]
# Rugby: Die naweek se laaste groepwedstryde sal die vier spanne in die voorlaaste Curriebekerronde bepaal. Die verdedigende kampioen, die Griekwas en die Cheetahs het reeds hul plekke in die tuishalfeindronde bespreek. Die Pumas, Boland Kavaliers, Stormers, Leeus en Haaie moet dit nou uitspook vir die oorblywende twee plekke. Die Leeus verwelkom die Stormers môre […]
# Die DA sê slegs 202 openbare skole is in die afgelope 32 jaar in Gauteng gebou, wat ‘n gemiddeld van sowat ses skole per jaar is. Volgens die party is net een skool tans in aanbou, al benodig die provinsie minstens 200 meer skole om die oorbevolking aan te spreek. Sergio Isa Dos Santos […]
# Die New South Institute het Statecraft 2026, ‘n internasionale kongres oor demokrasie en openbare instellings bekendgestel. Die geleentheid sal van 22 tot 23 September in Johannesburg plaasvind en beleidmakers, staatsamptenare, akademici en regeringskenners bymekaarbring. Besprekings sal fokus op die versterking van openbare instellings, die verbetering van dienslewering, etiese leierskap en hoe om demokrasie beter […]
# Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die hersiene invoervereistes beperk die beskikbaarheid van Argentynse beesstert in die plaaslike mark. Die organisasie sê die beperkings volg op veranderings aan Suid-Afrika se veeartsenykundige sertifikaat vir Argentynse beesvleis. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Paul Matthew, sê die maatreëls beïnvloed die aanbod en plaas druk op […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Tshwane se burgemeesterskandidaat Willie Spies is as raadslid in die Stadsraad ingesweer. Hy vul die setel wat vakant gelaat is deur Grandi Theunissen wat onlangs by die DA aangesluit het. Jaco Mulder van die VF Plus sê die party ondersteun Spies ten volle in sy nuwe rol terwyl hy voorberei […]
# Padwedlope: Die marathonwêreldrekordhouer, Sabastian Sawe, het onttrek aan volgende maand se Berlyn-marathon in Duitsland. Die 31-jarige Keniaan het die twee-uur-grens verpletter toe hy die Londen-marathon in April in een-uur-59-minute-30-sekondes gewen het. Berlyn sou sy eerste kompetisie sedertdien gewees het, en hy het uitgesien na die baie plat baan wat dit ‘n gunstelingwedren vir potensiële […]