# Die onderwysersvakbond SADOU sê geweld teen vroue is nie net ‘n uiterste oortreding van menseregte nie, maar vernietig ook gesinne en ondermyn die basis van die gemeenskap. Dit volg op die ontdekking van nege vroue se liggame in Ekurhuleni, Gauteng. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê hulle verwerp alle vorme van geweld. Sy sê die regering moet wette wat vroue beskerm, versterk en afdwing en verseker oortreders word gou vervolg:
SADOU vra regering om wette wat vroue beskerm te versterk en af te dwing [KLANK]
ENG CembiONEscalatingViolence