# Die DA vra die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om rekenskap te gee oor die verskuiwing ter elder ure van die nasionale Erfenisdag-vieringe na die Wes-Kaap. Die geleentheid was oorspronklik vir KwaZulu-Natal beplan om saam te val met uMkhosi weLembe, die Zoeloe-nasie se jaarlikse herdenking van koning Shaka. McKenzie het egter […]
# Bek-en-klouseer is in Namibië aangemeld nadat tien beeste op ‘n kommersiële plaas in die Karasburg-staatsveeartsdistrik in die Khara-streek positief getoets het. Dit volg terwyl Suid-Afrika met sy ergste uitbreking van die siekte worstel en die regering beplan om 80-persent van sy nasionale beeskudde van sowat 14-miljoen diere in te ent. Die waarnemende minister van […]
# Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, het Vladimir Putin as “pasiënt zero” bestempel en gesê die Russiese leier versprei oorlog en onbestendigheid. In sy toespraak voor die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York sê hy hoe meer vryheid Putin het om op te tree, hoe gevaarliker word die wêreld vir almal. Zelensky […]
# Die Landbank het nuwe aansoeke vir sy gemengde finansieringskema tydelik opgeskort nadat die vraag na bekostigbare landboufinansiering die beskikbare toekenningsfondse oorskry het. Die skema het sedert sy bekendstelling in 2022 reeds 540 begunstigdes ondersteun. Die opskorting sal vir die res van die 2026/2027-boekjaar van krag bly, tensy bykomende befondsing beskikbaar gestel word. Die skema […]
# Die Iranse president, Masoud Pezeshkian, het president Donald Trump se beskrywing van Iraniërs as “terroriste” verwerp en sê hulle is self “slagoffers van terrorisme”. In sy toespraak voor die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York het hy verwys na die bomaanval op ‘n skool in Minab in Februarie, waarin 120 kinders […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, glo die party het ‘n sterk saak teen die Verkiesingskommissie in die Konstitusionele Hof. Die party appelleer teen die Verkiesingshof se beslissing van verlede week, waarin daar ten gunste van die OVK beslis is om 181 raadslede te verhoed om aan die plaaslike verkiesing in November deel […]
# President Cyril Ramaphosa sê daar is ‘n behoefte aan ‘n nuwe multilaterale front en die uitbreiding van ‘n wêreldwye koalisie teen ongelykheid. Hy het ‘n virtuele boodskap gelewer tydens ‘n hoëvlakgeleentheid van die Internasionale Paneel oor Ongelykheid, tydens die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York. Ramaphosa sê die besluit om die paneel […]