# Die DA vra die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om rekenskap te gee oor die verskuiwing ter elder ure van die nasionale Erfenisdag-vieringe na die Wes-Kaap. Die geleentheid was oorspronklik vir KwaZulu-Natal beplan om saam te val met uMkhosi weLembe, die Zoeloe-nasie se jaarlikse herdenking van koning Shaka. McKenzie het egter gesê daar is ná samesprekings besluit dat uMkhosi weLembe sy eie, afsonderlike dag verdien. Benedicta van Minnen van die DA sê die laat-verandering laat vrae ontstaan oor die beplanning en openbare fondse:
DA vra antwoorde oor ter elder ure verskuiwing van Erfenisdagvieringe van KZN na Wes-Kaap [KLANK]
AFR MinnenOnPublicMoney