Skip to content

President Ramaphosa vra steun vir instelling van internasionale paneel oor ongelykheid [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê daar is ‘n behoefte aan ‘n nuwe multilaterale front en die uitbreiding van ‘n wêreldwye koalisie teen ongelykheid. Hy het ‘n virtuele boodskap gelewer tydens ‘n hoëvlakgeleentheid van die Internasionale Paneel oor Ongelykheid, tydens die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York. Ramaphosa sê die besluit om die paneel te vestig, is een van die belangrikste uitkomste van Suid-Afrika se G20-presidensie verlede jaar. Hy het lidlande aangemoedig om ‘n resolusie vir die instelling van die paneel te ondersteun:

ENG RamaphosaOnInequality