Skip to content

Zelensky noem Putin “pasiënt zero”, wat ‘n gevaar vir die wêreld inhou [KLANK]

# Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, het Vladimir Putin as “pasiënt zero” bestempel en gesê die Russiese leier versprei oorlog en onbestendigheid. In sy toespraak voor die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York sê hy hoe meer vryheid Putin het om op te tree, hoe gevaarliker word die wêreld vir almal. Zelensky sê dit gaan vir Oekraïne oor die beskerming van kritieke infrastruktuur, voedselsekerheid en lewens, asook die vertraging van die ontwikkeling van dodelike wapens:

ENG ZelenskyOnFighting