Skip to content

Mbalula glo die ANC het sterk saak teen Verkiesingskommissie by Konstitusionele Hof [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, glo die party het ‘n sterk saak teen die Verkiesingskommissie in die Konstitusionele Hof. Die party appelleer teen die Verkiesingshof se beslissing van verlede week, waarin daar ten gunste van die OVK beslis is om 181 raadslede te verhoed om aan die plaaslike verkiesing in November deel te neem. Die ANC het versuim om die kandidate vir ses munisipaliteite voor die sperdatum van 5nm op 28 Augustus in te dien. Mbalula sê die name is wel ingedien, maar die “in dien’-knoppie is nie gedruk nie:

ENG MbalulaOnConCourtCase