# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die jongste bruto binnelandse produksyfers is ‘n rooi waarskuwing van ‘n ekonomiese ramp wat besig is om te ontvou. Suid-Afrika se ekonomie het in die tweede kwartaal van hierdie jaar met 0,2-persent gekrimp, met drie sleutelnywerheidsektore, naamlik mynbou, vervaardiging en handel, wat tot negatiewe nasionale groei gelei het. […]
# Die vakverbond Cosatu eis dat die regering en privaat sektor dringend ingryp ná die jongste verslag oor die bruto binnelandse produk. Suid-Afrika se BBP het in die tweede kwartaal vanjaar met 0,2-persent gekrimp na groei van 0,4-persent in die eerste kwartaal. Die daling word grootliks toegeskryf aan die konflik in die Midde-Ooste. Cosatu-woordvoerder Matthew […]
# Die Wes-Kaapse regering en Nedbank het kragte saamgesnoer om sukkelende huiseienaars te help terwyl strategiese behuising-ingryping uitgebrei word. Die program het reeds 278 huishoudings geïdentifiseer wat finansieel sukkel, en 48 aansoeke ter waarde van meer as 6,4-miljoen-rand is goedgekeur. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertius Simmers, sê die uitgebreide program sal na verwagting 158 huisverbande raak […]
# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die protokol wat Suid-Afrika se kersieboere die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. China is die wêreld se grootste kersie-invoerder wat in 2025 kersies ter waarde van 52,8-miljard-rand ingevoer het. Volgens die raamwerkooreenkoms oor ekonomiese vennootskap vir gedeelde ontwikkeling, word geen tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoergoedere na China […]
# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys beteken nie dat elke swakheid in die stelsel opgelos is nie. Hy sê dit is hoekom die regering tans nasionale evaluerings doen van die risiko’s rondom geldwassery en terrorismefinansiering. Suid-Afrika is verlede jaar van die gryslys verwyder nadat […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, is blykbaar enkele dae voor die aanval op 7 Oktober 2023 deur president Mohammed bin Zayed van die Verenigde Arabiese Emirate gewaarsku dat Hamas ʼn groot aanval op Israel beplan. Dit was die dodelikste aanval in Israel se geskiedenis, waarin meer as een-duisend-200 mense vermoor en meer as […]