# Rugby: New Zealand team the Crusaders will inaugurate their new stadium in Christchurch with a Super Rugby Pacific match against the Waratahs tomorrow. The Te Kaha stadium was built at a cost of 6.6-billion-rand to replace Lancaster Park, which was severely damaged during an earthquake in 2011. The Crusaders were without a permanent home […]
# Rugby: Stormers-ondersteuners staan op die punt om Saterdag op die Kaapstad-stadion ‘n bywoningsrekord vir ‘n gereelde seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap te verbeter, met slegs 16-duisend-500 kaartjies wat nog verkoop moet word om die mylpaal te bereik. ‘n Oorwinning vir die Stormers oor Glasgow Warriors sal hul veldtog ‘n groot hupstoot gee. Indien die […]
# Motorsport: McLaren se renjaers, Lando Norris van Brittanje en die Australiër Oscar Piastri, sê dit sal ‘n groot verlies vir Formule Een wees as die viermalige wêreldkampioen, Max Verstappen, sou uittree. Red Bull se Nederlandse renjaer het by verskeie geleenthede gesinspeel dat hy aan die einde van die seisoen kan vertrek en frustrasie uitgespreek […]
# Rugby: Stormers fans stand on the brink of setting a United Rugby Championship regular-season attendance record at the Cape Town Stadium on Saturday, with just 16-thousand-500 tickets needed to reach the milestone. Victory for the Stormers over Glasgow Warriors would provide a significant boost to their campaign. They could move to the top of […]
# Motorsport: McLaren drivers Lando Norris from Britain and Australian Oscar Piastri say it would be a big loss for Formula One if four-time world champion Max Verstappen should retire. Red Bull’s Dutch driver has hinted at several occasions he could quit at the end of the season, voicing his frustration at this season’s sweeping […]
# Krieket: Die Australiese snelbouler Mitchell Starc is gereed vir die Indiese Premierliga nadat hy van skouer- en elmboogbeserings herstel het. Die 36-jarige was sedert Januarie buite aksie nadat hy deel was van die sege van 4-1 oor Engeland in die reeks om die As, en die Big Bash. Starc sal moontlik volgende Vrydag beskikbaar […]
# Cricket: Australian fast bowler, Mitchell Starc, has been cleared to play in the Indian Premier League after overcoming shoulder and elbow injuries. The 36-year-old was out of action since late January, having played in the 4-1 Ashes victory over England before playing in the Big Bash. Starc could be available for Delhi Capitals’ match […]
# Sokker: ‘n Senior gesant van die Amerikaanse president, Donald Trump, het FIFA versoek om Iran met Italië te vervang in die Wêreldbekertoernooi in die land, Kanada en Mexiko. Italië het verlede maand teen Bosnië en Herzegovina verloor in sy laaste uitspeelstryd en die derde keer nie daarin geslaag om te kwalifiseer nie. Die Italiaans-gebore […]
# Krieket: Krieket Suid-Afrika sukkel volgens berigte om ‘n Britse televisieregtekontrak te sluit vir Engeland se reeks in Suid-Afrika van Desember tot Januarie. Die reeks sluit drie toetse en drie eendagwedstryde in. Dit sal Engeland se eerste toetsreeks in sewe jaar in Suid-Afrika wees. Volgens The Guardian het Sky Sports nie ‘n aanbod aanvaar om […]