Skip to content

Rugby: Ackermann sê Bulle het span om ver te vorder in Kampioenebeker [KLANK]

# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, sê hulle het die krag en diepte om tot minstens die halfeindronde van die Kampioenebeker te vorder as die spelers fiks bly. Hulle begin die seisoen môre op Loftus Versfeld teen Stade Français. Ackermann het tien veranderinge aangebring aan die span wat die Leeus verlede week in die Verenigde Rugbykampioenskap geklop het. Ackermann sê dis ononderhandelbaar om tuiswedstryde te wen, maar die Franse is moeilike teenstanders:

ENG AckermannOnStade