# Gholf: Die Amerikaner Wyndham Clark het die BMW-kampioenskap in Missouri met drie houe gewen vir sy derde oorwinning van die seisoen. Hy het die laaste dag met ‘n voorsprong van vyf houe begin, maar dis vinnig uitgewis toe sy landgenoot Patrick Cantlay en Rory McIlroy van Noord-Ierland hom uitgedaag het. Clark kon egter vasklou […]
# Golf: American Wyndham Clark held off compatriot Patrick Cantlay and Northern Irishman Rory McIlroy to win the BMW Championship in Missouri by three shots, his third victory of the season. Clark held a five-shot lead going into the final day, but saw his advantage evaporate as Cantlay and McIlroy caught up and challenged him. […]
# Tennis: Arthur Fils van Frankryk het die grootste titel van sy loopbaan in die Cincinnati-ope opgeraap. Die 21ste-gekeurde het die Amerikaner Frances Tiafoe verslaan vir sy eerste ATP Meesters-een-duisend-kroon en daarmee tien plekke opgeskuif tot elfde op die wêreldranglys – die beste van sy loopbaan. In die vroueafdeling het die Amerikaner Coco Gauff met […]
# Motorsport: McLaren-renjaer Lando Norris het die Nederlandse Grand Prix gewen. Die Brit het voor die Mercedes-paar, Kimi Antonelli en George Russell, oor die wenstreep gejaag. Lewis Hamilton en Charles Leclerc van Ferrari is onderskeidelik vierde en vyfde. Die tuisskare se gunsteling, Max Verstappen van Red Bull, is uit na slegs een ronde. Die uitslag […]
# Tennis: Frenchman Arthur Fils claimed the biggest title of his career at the Cincinnati Open. The 21st seed defeated American Frances Tiafoe, 6-3, 1-6, 6-0, to secure his first ATP Masters 1000 crown. Fils has now moved up ten spots to a career-high eleventh in the world rankings. In the women’s draw, American Coco […]
# Rugby: Die Cheetahs het net soos Griekwas ‘n Curriebeker-tuishalfeindstryd verseker danksy ‘n moeilike oorwinning van 33-24 oor ‘n swak-gedissiplineerde Boland Kavaliers in Bloemfontein. Die besoekers was rustyd 10-7 voor, maar het binne tien minute vier geelkaarte ontvang. Michael Annie het twee van die Cheetahs se vyf drieë gedruk om die oorwinning te verseker. Die […]
# Motorsport: McLaren’s Lando Norris claimed his second straight race win by taking the Dutch Grand Prix. The Briton crossed the line ahead of the Mercedes pair of Kimi Antonelli and George Russell. Lewis Hamilton and Charles Leclerc finished fourth and fifth, respectively, for Ferrari. Home favourite Red Bull’s Max Verstappen crashed after just one […]
# Rugby: The Cheetahs have joined the Griquas in securing a Currie Cup home semifinal, after a hard-fought 33-24 victory against an ill-disciplined Boland Kavaliers in Bloemfontein. The visitors, who were leading 10-7 at the break, conceded four yellow cards in the space of ten minutes. Michael Annie ran in two of the Cheetahs’ five […]
# Sokker: In ‘n reuseverrassing tydens die openingsnaweek van die 2026–27 Premierliga-seisoen het Hull City hul terugkeer na die Liga na ‘n nege jaar lange afwesigheid, met ‘n historiese oorwinning van 2-0 oor Manchester United gevier. Ten spyte van 72-persent balbesit het Michael Carrick se span min kreatiwiteit, penetrasie en strukturele dissipline getoon. Hull City […]