# Gholf: Die viermalige major-kampioen Scottie Scheffler het sy tweede FedEx-bekertitel in drie jaar beklink op die East Lake-klub in Atlanta vir sy 22ste PGA-toertitel. Die wêreld-nommer-een se 16-onder was drie houe beter as dié van die Noorweër Viktor Hovland. Die Amerikaanse nuweling Ryan Gerard was derde. Scheffler, Rory McIlroy en Tiger Woods is die […]
# Krieket: Die Protea-snelbouler Lutho Sipamla neem nie langer deel aan die driehoekige T20-reeks in Namibië nie. Die 28-jarige het Vrydag sy been beseer in die eerste wedstryd teen die gasheer en het Saterdag se tweede wedstryd teen Zimbabwe misgeloop. Die veelsydige Andile Simelane is as sy plaasvervanger aangewys. Sipamla is die tweede Suid-Afrikaner wat […]
# Golf: Four-time major champion Scottie Scheffler claimed a second FedExCup title in three years at the East Lake Golf Club in Atlanta, securing his 22nd PGA Tour title. The world number one finished on 16 under, three shots clear of Norwegian Viktor Hovland, who posted a final-round 72. American debutant Ryan Gerard finished third. […]
# Rugby: Die voormalige Springbok-senter, Joggie Jansen, is Sondagoggend op 78-jarige leeftyd oorlede. Hy het op 25 Julie 1970 sy toetsdebuut teen Nieu-Seeland op Loftus Versfeld in Pretoria gemaak. Tussen 1970 en 1972 het hy in tien toetse vir Suid-Afrika uitgedraf en een drie gedruk. Jansen het provinsiaal vir die Vrystaat gespeel en was deel […]
# Rugby: Former Springbok centre Joggie Jansen passed away at the age of 78 on Sunday morning. He made his Test debut against New Zealand at Loftus Versfeld in Pretoria on 25 July 1970, and went on to earn ten Test caps for South Africa between 1970 and 1972, scoring one try. Jansen played his […]
# Rugby: Die Griekwas het ‘n oortuigende oorwinning van 45-17 oor die Boland Kavaliers in Wellington, Wes-Kaap behaal en só hul hoop op die Curriebeker-halfeindstryd beëindig. Die verdedigende kampioene het sewe drieë gedruk om die Cheetahs bo-aan die punteleer te verwyder. Met dié oorwinning is die Griekwas deur na ‘n halfeindstryd teen die vierde geplaaste […]
# Cricket: Proteas fast bowler Lutho Sipamla has been ruled out of the ongoing T20 International tri-series in Namibia after sustaining a left hamstring injury. The 28-year-old was injured while bowling during his second over of the first match against the hosts on Friday. He subsequently missed the second game against Zimbabwe on Saturday. All-rounder […]
# Rugby: The Griquas secured a commanding 45-17 victory to end Boland Kavaliers’ Currie Cup semifinal hopes in the final pool match in Wellington, Western Cape. The defending champions scored seven tries as they dislodged the Cheetahs at the top of the log. With this win, the Griquas have set up a semifinal clash against fourth-placed […]
# Rugby: Australië het ‘n oorwinning van 27-21 oor Argentinië in die eerste toets van hul reeks van twee wedstryde in Jujuy behaal. Die Wallabies het vroeg met 12-0 voorgeloop en was met rustyd 22-14 voor, voordat die Pumas sterk teruggeveg het. Australië het hul voorsprong met ‘n vierde drie vergroot en toe laat in […]