Skip to content

Sokker: Geen selfvoldaanheid wanneer Sundowns teen Wiliete in die CAF-kampioeneliga te staan kom [KLANK]

# Sokker: Mamelodi Sundowns-afrigter Miguel Cardoso sê sy span sal vandag se tweede kragmeting in die CAF-kampioeneliga teen die Angolese span Wiliete SC soos ‘n bekerfinaal benader. Die spanne kom weer by Loftus Versfeld in Pretoria ​​teen mekaar te staan, nadat die eerste wedstryd gelykop sonder doele geëindig het. Sundowns moet wen om die groepfase te haal, terwyl nog ‘n gelykopuitslag tot ‘n strafskopkompetisie sal lei. Die afrigter sê daar is geen ruimte vir selfvoldaanheid voor vanaand se wedstryd wat om 20:00 begin nie:

ENG-CardosoOnMatch