# Rugby: Die Springbok-vroue se medehoofafrigter, Franzel September, sê hul maak reeds vordering met die bou van diepte voor 2029 se Wêreldbeker-toernooi. Suid-Afrika pak Ierland môre in Kaapstad in die eerste van twee W15-wêreldreeks-kragmetings, met twee veranderings onder die stutte en ‘n nuwe vleuel ná die oorwinning oor Spanje vroeër die maand. Sizophila Solontsi voer die span aan in die plek van die beseerde Babalwa Latsha. September sê Ierland gaan ‘n taai teenstander wees:
Rugby: Springbok-vroue maak groot veranderings vir kragmeting met Ierland [KLANK]
AFR SeptemberOnIreland