# Rugby: Australia have held on for a 27-21 victory over Argentina in the opening Test of their two-match series in Jujuy. The Wallabies raced into an early 12-nil lead and were 22-14 ahead at half-time, before the Pumas fought back strongly. Australia extended their advantage with a fourth try, then weathered late pressure to […]
# Motorsport: Lando Norris het sy McLaren-kontrak tot minstens die einde van 2030 verleng en hom verbind tot die span vir die afsienbare toekoms. Die 26-jarige Brit het in 2017 as toetsbestuurder by McLaren aangesluit en twee jaar later sy Formule Een-debuut gemaak. Norris het sedertdien 13 Grands Prix gewen, 18 keer eerste weggespring en […]
# Motorsport: Lando Norris has extended his McLaren contract until at least the end of 2030, committing to the team for the foreseeable future. The 26-year-old Briton joined McLaren as a test driver in 2017 and made his Formula One debut with the team two years later. Norris has since won 13 Grands Prix, taken […]
# Tennis:: Novak Djokovic sê hy is voorbereid vir sy jongste poging om tennisgeskiedenis te maak by die Amerikaanse Ope, waar hy ‘n rekord 25ste Grand Slam-titel wil verower. Die 39-jarige het die laaste vier of beter gehaal in ses van die afgelope sewe groot toernooie, maar nog nie een gewen sedert hy die Amerikaanse […]
# Tennis:: Novak Djokovic says he is prepared for his latest bid to make tennis history at the US Open, where he is chasing a record 25th Grand Slam title. The 39-year-old has reached the final four or better at six of the past seven majors, but has not won one since lifting the US […]
# Sokker: Orlando Pirates is deur na die MTN8-einstryd ná hul ‘n 3-0 oorwinning oor Sekhukhune United op die Orlando-stadion. Danksy doele in die eerste helfte deur Thapelo Mokobodi en Ghampani Lungu, asook ‘n laat doel deur Kamogelo Sebelebele, kon die Buccaneers hul 1-0-voordeel uit die eerste been in Polokwane verder vergroot. Die verdedigende kampioene […]
# Soccer: Orlando Pirates have booked their place in the MTN8 final after cruising to a 3-nil victory over Sekhukhune United at Orlando Stadium. The Buccaneers added to their 1-0 advantage from the first leg in Polokwane via first-half goals from Thapelo Mokobodi and Ghampani Lungu, as well as a late strike from Kamogelo Sebelebele. […]
# Krieket: Dewald Brevis het ‘n onoorwonne 75 lopies van slegs 32 balle gemoker in Suid-Afrika se oorwinning met sewe paaltjies oor Zimbabwe in die T20-driehoekreeks in Windhoek. Zimbabwe het 144 vir agt aangeteken nadat die Proteas se draaiboulers, gelei deur kaptein Bjorn Fortuin en Prenelan Subrayen, hulle gekniehalter het. Brevis het Suid-Afrika in die […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Nieu-Seeland se verbetering geprys, maar teruggekap na die All Blacks-afrigter Dave Rennie nadat hy gekla het oor Suid-Afrika se skrumwerk. Erasmus sê dis die eerste keer dat die Springbokke beskuldig word dat hulle “rondloop” in die skrum. Hy sê daar was verskeie kompstamp-voorvalle met die All Blacks waaroor Suid-Afrika […]