# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Elena Rybakina van Kazakstan, en Linda Noskova van Tsjeggië wat agtste op die ranglys is begin môre met die WTA-eindtoernooi in Indian Wells in die VSA. Die wêreld se agt beste vrouespelers neem deel in ‘n rondomtalie-formaat, waarna die twee voorste spelers in elke groep deurdring na die halfeindstryd. Die ander […]
# Tennis: World number one, Elena Rybakina of Kazakhstan, and eighth-ranked Czech player Linda Noskova will start the WTA Finals at Indian Wells in the US tormorrow. The world’s eight best female players participate in a round-robin format, with the top-two players in each group advancing to the semifinals. The other two players in Group […]
# Rugby: Die Italiaanse afrigter, Gonzalo Quesada, verwelkom die Springbokke se besluit om hul sterkste beskikbare spelers te kies vir Saterdag se Nasieskampioenskap-kragmeting in Turyn, en sê dis ‘n teken van respek. Quesada sê hy is trots Rassie Erasmus het sy beste span gekies, al moet hulle volgende week teen Frankryk speel. Die besluit het […]
# Rugby: Italy coach Gonzalo Quesada has welcomed the Springboks’ decision to field their strongest available team for Saturday’s Nations Championship clash in Turin, calling it a massive show of respect. Quesada says he is proud that Rassie Erasmus has selected his top players, despite facing France next week. However, the decision has shortened Italy’s […]
# Rugby: Die noordelike afdeling van die Nasieskampioenskap skop vanaand in Dublin af, waar Ierland gasheer is vir Argentinië. Afskop is net na agtuur. Môremiddag 1.40 speel die Springbokke in Turyn teen Italië, gevolg deur die wedstryd tussen Skotland en die All Blacks op Murrayfield in Edinburg. Daarna verwelkom Wallis vir Japan in Cardiff, terwyl […]
# Sokker: Die erepresident van Japan se beheerliggaam, Kozo Tashima, is verkiesbaar vir FIFA se presidentskap en sal in Maart volgende jaar teen Gianni Infantino meeding. Die 68-jarige lid van FIFA se raad sê hy wil integriteit en hoë morele standaarde handhaaf en bydra tot ‘n beter toekoms vir die sport. Tottenham Hotspur se voormalige […]
# Rugby: The Nations Championship’s northern chapter kicks off in Dublin tonight, where Ireland will host Argentina. Kick-off is just after eight o’clock. Tomorrow, the Springboks will play Italy in Turin from 1.40 in the afternoon, followed by the match between Scotland and the All Blacks at Murrayfield in Edinburgh. Then Wales will welcome Japan […]
# Motorsport: Die sewemalige Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton van Brittanje, sê ʼn broodnodige ontmoeting moet nog plaasvind tussen hom en sy Ferrari-spanmaat, Charles Leclerc van Monaco, ná verlede naweek se voorval tydens die Mexikostadse Grand Prix. Hulle het in die eerste ronde gebots, wat die span ʼn moontlike eerste en tweede plek gekos het. Hamilton […]
# Gholf: LIV Gholf het planne bevestig om bedrywighede af te skaal en ‘n likwidasieproses te begin weens ʼn gebrek aan finansiële ondersteuning. Die wegbreek-liga kon nie nuwe beleggings lok nadat BC Partners Credit sy beplande ondersteuning van 4,98-miljard-rand vir volgende jaar gekanselleer het nie. Dit volg nadat hoëprofiel-spelers soos Louis Oosthuizen, Jon Rahm, Tyrrell […]