# Krieket: Die Indiese vroue het geweier om die Asië-beker van die president van die Asiatiese Krieketraad en voorsitter van die Pakistanse Krieketraad, Mohsin Naqviin, te ontvang. Dit volg nadat Indië Sri Lanka met 72 lopies geklop het in die eindstryd in Dubai. Die Indiese spelers het hul oorwinning gevier, maar nie die trofee-oorhandiging bygewoon […]
# Cricket: India’s Women have refused to accept the Asia Cup from Asian Cricket Council president and Pakistani Cricket Board chairperson Mohsin Naqvi. This followed after India beat Sri Lanka by 72 runs in the final in Dubai to win the tournament for a record eighth time. India’s players celebrated their victory but did not […]
# Rugby: Die Wallabies-afrigter Les Kiss het ‘n groep van 34 spelers aangekondig vir die 27ste se eenmalige toets teen die Springbokke in Perth, met die verrassende terugkeer van Jordan Petaia. Die veelsydige agterspeler het laas in 2023 in die Wêreldbeker-toernooi vir Australië uitgedraf. Die losskakel Harry McLaughlin-Phillips is opgeroep vir sy moontlike eerste toets […]
# Sokker: Die pas-herverkose president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê hulle steun FIFA se president, Gianni Infantino, voor die verkiesing in Maart volgende jaar. Infantino het onder skoot gekom oor sy mislukte plan om aandele in die Wêreldbekertoernooi aan privaat beleggers te verkoop. Die Europese liggaam UEFA is besig met strafregtelike stappe teen […]
# Tennis: Elena Rybakina van Kazakhstan is die eerste keer amptelik die wêreld-nommer-een-vrouespeler. Die 27-jarige het die mylpaal in die halfeindronde van die Amerikaanse Ope bereik, waarna sy die tweemalige verdedigende kampioen, Aryna Sabalenka van Belarus, in die eindstryd geklop en die posisie by haar oorgeneem het. Die Amerikaners Jessica Pegula en Coco Gauff is […]
# Rugby: Die Springbokke is oorweldig deur die ondersteuning wat hulle in Amerika ontvang het waar hul in Baltimore die Rugby Greatest Rivalry-reeks teen die All Blacks beklink het. Meer as 68-duisend toeskouers het die M&T Bank-stadion volgepak toe Suid-Afrika Nieu-Seeland 43-28 verslaan en die reeks 3-1 beklink het. Die Bokke het vroeër ‘n hartlike […]
# Tennis: Die Amerikaanse Ope-kampioen, Alexander Zverev, is nou in ‘n uitstekende posisie om die 30ste wêreld-nommer-een-speler te word. Die Duitser is nou slegs een-duisend-810-punte agter die Italianer Jannik Sinner op die jongste wêreldranglys. Die Spanjaard Carlos Alcaraz is derde en die Amerikaner Ben Shelton vierde – die beste van sy loopbaan nadat hy die […]
# Rugby: The Springboks were overwhelmed by the support they got in America, where they clinched the Rugby Greatest Rivalry against the All Blacks in Baltimore. Over 68-thousand spectators packed the M&T Bank Stadium to watch South Africa beat New Zealand 43-28 to win the series 3-1. Earlier, the Boks received a warm welcome at […]
# Rugby: Wallabies coach Les Kiss has announced a 34-man squad for the one-off Test against the Springboks in Perth on the 27th, with the surprising recall of Jordan Petaia. The versatile back last played for Australia in the 2023 World Cup. Flyhalf Harry McLaughlin-Phillips has been called up for a potential debut, replacing injured Carter […]