# Krieket: Engeland het besluit om sekere spelers te laat rus voor die toetsreeks in Suid-Afrika, en hulle sal nie aan volgende maand se witbaltoer na Australië deelneem nie. Die toer, wat op 13 November begin, bestaan uit drie eendagwedstryde en vyf T20-wedstryde. Dit eindig op 2 Desember, slegs ‘n week voor Engeland se opwarmingswedstryd […]
# Die hoofafrigter van die Haaie, JP Pietersen, het ‘n groep van 28 spelers gekies wat vandeesweek vertrek vir die span se drie oorsese wedstryde wat oor die volgende drie naweke in Frankryk, Wallis en Ierland plaasvind. Die groep bestaan uit 17 voorspelers en 11 agterspelers, met versterkings wat soos die toer vorder, gestuur sal […]
# Rugby: ‘n Nuwe reël in die Kampioenebeker beteken ‘n aanvalsbonuspunt word slegs verdien as ‘n span drie of meer drieë meer as sy teenstander druk. Voorheen is dit toegeken vir die druk van vier of meer drieë. Die beheerliggaam hoop dit sal spanne aanmoedig om vir die volle 80 minute hoë standaarde te handhaaf. […]
# Tennis: Die opkomende Spaanse ster Rafael Jódar is gewaarsku vir onsportiewe gedrag nadat hy ‘n baljoggie gevloek het tydens die Sjanghaise Meesterstoernooi in China. Die 20-jarige het sy humeur verloor ná hy ‘n skoot verbrou het en ‘n kragwoord gebruik toe hy ‘n handdoek vra. Skeidsregter Jimmy Pinoargote het hom gewaarsku. Jódar het beswaar […]
# Tennis: Die Franse tennisster Gaël Monfils het op 40 amptelik uitgetree na ‘n loopbaan van 22 jaar. Sy naam verskyn sedert 5 Oktober op die Internasionale Tennis-integriteitsagentskap se lys van uitgetrede spelers. Spelers wat uittree, moet ingevolge teen-opkikkerreëls minstens ses maande aan toetse onderwerp word voordat hulle na mededingende spel kan terugkeer. Monfils wou […]
# Die sesmalige Grand Slam-kampioen, Iga Swiatek, het haar Poolse landgenoot, Magdalena Frech, maklik in die Wuhan Ope in China se ronde van 32 geklop. Sy het haar 40ste oorwinning van die seisoen behaal en is steeds op koers vir ‘n moontlike kwarteindstryd teen die driemalige kampioen, Aryna Sabalenka van Belarus. Die wêreld-nommer-170, Sonay Kartal […]
# Die Universiteit Stellenbosch vra ‘n omvattende benadering tot die ondersteuning van topatlete se geestesgesondheid. Die sielkundige Leslie Swartz sê daar word van hul verwag om op hulle beste te presteer terwyl hul buitengewone eise van kompetisies op die hoogste vlak moet hanteer. Hy sê om hul geestesgesondheid te ondersteun verg meer as om probleme […]
# Tennis: Six-time Grand Slam champion Iga Swiatek barely broke a sweat before beating Polish compatriot Magdalena Frech in the round of 32 at the Wuhan Open in China. She clinched her 40th victory of the season and is still on course for a potential quarterfinal showdown with three-time champion Aryna Sabalenka of Belarus. World […]
# Gimnastiek: Die Russiese Gimnastiek-federasie het Nederland gekritiseer vir sy weiering om visums uit te reik aan drie Russiese gimnaste vir die Wêreld-sier-gimnastiek-kampioenskap wat Saterdag in Rotterdam begin. Hulle is die heersende vroue-wêreldkampioen, Angelina Melnikova, Viktoria Listunova en Anna Kalmykova. Die federasie bestempel die besluit as diskriminasie en ‘n skending van die beginsels van gelyke […]