Skip to content

Motorsport: Ferrari-baas sê Hamilton en Leclerc moet die span eerste te stel

# Motorsport: Ferrari-spanhoof Fred Vasseur het Lewis Hamilton en Charles Leclerc daarop gewys dat die span voorrang moet geniet bo hul persoonlike wedywering, Vasseur het die voorval in Mexiko, wat Ferrari ‘n moontlike eerste en tweede plek in die wedren gekos het, met albei jaers bespreek. Hy sê hulle moet mekaar, die span en die mense wat agter die skerms respekteer. Hamilton het om duideliker reëls gevra nadat hy krities was oor Leclerc se aggressie op die baan. Vasseur sê die voorval is verby en hulle fokus nou op die São Paulo Grand Prix.