# Rugby: Die Stad Kaapstad verwag ‘n vol Kaapstad-stadion vir Saterdag se geskiedkundige kragmeting tussen die Springbokke en die Barbarians. Die wedstryd is die eerste ontmoeting tussen die twee spanne sedert 2016 en die eerste een op Suid-Afrikaanse bodem. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê meer as 40-duisend toeskouers word verwag en […]
# Rugby: The City of Cape Town says it is expecting a massive turnout for the historic clash between the Springboks and the Barbarians at the Cape Town Stadium on Saturday. The match marks the first encounter between the two sides since 2016, and the first on South African soil. Mayoral committee member for Safety […]
# Krieket: Engeland het 371 lopies gejaag om ‘n vyf-paaltjie oorwinning teen Indië in hulle eerste toets in Headingley. Die speler van die wedstryd, Ben Duckett, het 149 aangeteken in ‘n openingsvennootskap van 188 met Zak Crawley. Dit was Engeland se tiende suksesvolste lopiejaagtog in toetsgeskiedenis. Indië het 471 en 364 aangeteken, terwyl Engeland met […]
# Atletiek: Prudence Sekgodiso van Suid-Afrika het die eindronde van die vroue-800-meter in ‘n byeenkomsrekord en persoonlike beste tyd van een-minuut-57,16-sekondes gewen op die Ostrava Golden Spike in die Tsjeggiese Republiek. Oratile Nowe van Botswana en die Ethiopiër Nigist Getachew was onderskeidelik tweede en derde. Nog ‘n Suid-Afrikaner, Douw Smit, het tweede geëindig na die […]
# Cricket: England chased down 371 to seal a five-wicket victory over India in the first Test in Headingley. Player of the match Ben Duckett scored 149 and shared an 188-run opening partnership with Zak Crawley, as England completed the tenth-highest successful run chase in Test history. India posted scores of 471 and 364, while […]
# Athletics: South Africa’s Prudence Sekgodiso won the women’s 800-metres final in a meeting record and personal best time of one-minute-57.16-seconds at the Ostrava Golden Spike in the Czech Republic. Botswana’s Oratile Nowe and Ethiopian Nigist Getachew completed the podium. Another South African, Douw Smit, finished second behind India’s multiple Olympic medallist Neeraj Chopra in […]
# Fietsry: Die tweemalige Tour de France-wenner Jonas Vingegaard, sal Visma-Lease-a-Bike vir hierdie jaar se toer aanvoer. Die 28-jarige Deen het die toer in 2022 en 2023 gewen, met die veelsydige Wout van Aert wat by hom aansluit om Tadej Pogacar te probeer onttroon. Die res van die span bestaan uit Matteo Jorgenson, Simon Yates, […]
# Cycling: Two-time former winner Jonas Vingegaard will lead Visma-Lease a Bike at this year’s Tour de France. The 28-year old Dane won the Tour in 2022 and 2023, and will be joined in the set-up by all-rounder Wout van Aert as they attempt to de-throne Tadej Pogacar. Matteo Jorgenson, Simon Yates, Sepp Kuss, Tiesj […]
# Rugby: Die Wallabies se hoofafrigter, Joe Schmidt, sê die Britse en Ierse Leeus sal seker ook nie hulle beste spelers vir die weekwedstryde kies gedurende hulle toer in Australië nie. Dit volg nadat die Leeus se uitvoerende hoof, Ben Calveley, die gashere gewaarsku het hulle sal kontrakbreuk pleeg as hulle nie hul toetsspelers vrystel […]