# Krieket: Die veelsydige Protea-speler, Marco Jansen, is benoem vir die Internasionale Krieketraad se manspeler van die maand vir Oktober. Die 26-jarige speler is in die onlangse toetsreeks teen Australië aangewys as speler van die reeks ná sy 198 lopies en 13 paaltjies in drie toetse. Suid-Afrika het die reeks met 2-1 gewen. Arafat Minhas […]
# Cricket: Proteas all-rounder Marco Jansen has been nominated for the ICC Men’s Player of the Month for October. In the recently concluded Test series against Australia, the 26-year-old was named player of the series for his 198 runs with the bat and 13 wickets in the three Tests. South Africa clinched the series 2-1. Pakistan’s […]
# Rugby: France coach Fabien Galthié has reunited star half-backs Romain Ntamack and Antoine Dupont for Saturday’s Nations Championship clash against Fiji in Lyon. The pair will start together for the first time since March last year, after both battled injuries. Dupont will captain the side, while Kalvin Gourgues earns his first start for France […]
# Rugby: Frankryk se afrigter, Fabien Galthié, het die ster-skakelpaar Romain Ntamack en Antoine Dupont herenig vir môre se Nasieskampioenskaps-kragmeting met Fidji in Lyon. Dis die eerste keer sedert Maart verlede jaar dat hulle saam in die opdrafspan is nadat albei met beserings gesukkel het. Dupont is kaptein en die senter Kalvin Gourgues is die […]
# Cricket: West Indies wicketkeeper-batter Amir Jangoo scored an unbeaten century on Thursday to put his side in a strong position on the opening day of the second Test against Bangladesh in Sylhet. The visitors recovered from a disastrous start, losing three wickets for just 27 runs. Jangoo made 111 not out, while debutant Kevin […]
# Krieket: Die Wes-Indiese paaltjiewagter en kolwer, Amir Jangoo, se onoorwonne honderdtal Donderdag het sy span in ‘n sterk posisie geplaas op die openingsdag van die tweede toetswedstryd teen Bangladesj in Sylhet. Die besoekers het rampspoedig begin en drie paaltjies vir slegs 27 lopies verloor. Jangoo is op 111 terwyl die nuweling Kevin Wickham 61 […]
# Soccer: This year’s Ballon d’Or winner, Harry Kane, will play for Germany’s Bayern Munich for two more years. England’s captain extended his contract until 2029 after joining in 2023. The 33-year-old says he feels at home in Munich and loves the fans, while they have a fantastic team and manager, Vincent Kompany. Bayern has […]
# Sokker: Vanjaar se Ballon d’Or-wenner, Harry Kane, sal vir nog twee jaar vir die Duitse klub Bayern München speel. Engeland se kaptein het sy kontrak tot 2029 verleng. Die 33-jarige sê hy voel tuis in München en is mal oor die ondersteuners, die span en die afrigter, Vincent Kompany. Kane het in 2023 aangesluit […]
# Sokker: Lofbetuigings stroom van regoor die wêreld in ná Cristiano Ronaldo aangekondig het hy gaan uit internasionale sokker tree. Die Brasiliaanse ster Neymar het Ronaldo as “legendaries” opgesom. Sy Portugese spanmaat, Bruno Fernandes, het Ronaldo bedank vir sy inspirasie en gesê dit was ’n voorreg om saam met hom in die nasionale span te […]