# Motorsport: Mercedes se nuweling, Kimi Antonelli, was die vinnigste bestuurder in die tweede oefensessie vir die Spaanse Grand Prix op Madrid se nuwe renbaan. Hy was vinniger as Charles Leclerc van Ferrari. Antonelli se indrukwekkende rondetye het die pas aangegee tydens ‘n chaotiese sessie op die nuwe baanoppervlak. Die kampioenskapsvoorloper, Max Verstappen, het gesukkel […]
# Rugby: Springbok legend Naas Botha believes South Africa hold both a physical and psychological edge over the All Blacks ahead of the fourth and final Test of the Rugby’s Greatest Rivalry series scheduled for M&T Bank Stadium in Baltimore. Botha says the Springboks’ dominance up front had placed New Zealand in an uncomfortable position […]
# Rugby: Die Springbok-legende Naas Botha glo Suid-Afrika het ‘n fisiese én sielkundige voordeel oor die All Blacks voor die vierde en laaste toets in die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks, op die M&T Bank-stadion in Baltimore. Botha sê die Springbok-voorspelers het Nieu-Seeland in ‘n ongemaklike posisie geplaas voor die beslissende wedstryd. Suid-Afrika loop tans voor met […]
# Rugby: Die Springbok-vroue pak hul Europese toer vir die nuwe Vroue-15 Wêreldreeks met ‘n grootliks onveranderde groep spelers aan. Die voormalige Junior Springbok-vroue-senter, Naima Hlatshwayo, vervang die beseerde Zintle Mpupha. Die toer begin Vrydag met ‘n toets teen Wallis in Cardiff, gevolg deur toetse teen Italië die 26ste September en Spanje die 4de Oktober. […]
# Tennis: Alexander Zverev het die eindstryd van die mans-enkelspel by die Amerikaanse Ope gehaal na hy gister vir Karen Khachanov in skoon stelle op Flushing Meadows geklop het. Die topgekeurde Duitser het sy senuwees in twee spannende valbylpotte in toom gehou om sy tweede verskyning in die eindstryd van die Amerikaanse Ope te verseker. […]
# Tennis: Alexander Zverev has reached the US Open men’s singles final after beating Karen Khachanov in straight sets, 6-3, 7-6, 7-6 at Flushing Meadows yesterday. The German top seed held his nerve in two tight tie-breaks to secure his second US Open final appearance. Zverev will face 23-year old American Ben Shelton, who defeated […]
# Cricket: Nthabiseng Nini took four wickets on her international debut and Anneke Bosch struck a rapid 72 as the Protea Women thrashed Zimbabwe by eight wickets in the opening T20 International in Bulawayo. Zimbabwe were bowled out for 89, with Nini claiming four for 17, before South Africa reached the target with 54 balls […]
# Krieket: Nthabiseng Nini het vier paaltjies in haar eerste internasionale wedstryd laat kantel en Anneke Bosch het ‘n vinnige 72 lopies aangeteken in die Protea-vroue se oorwinning van agt paaltjies in die eerste T20-internasionale wedstryd teen Zimbabwe in Bulawayo. Zimbabwe is vir 89 lopies uitgeknikker met Nini wat vier paaltjies vir 17 lopies geneem […]
# Krieket: Suid-Afrika het ‘n onaantasbare voorsprong van 2-0 in hul eendag-reeks van drie wedstryde teen Namibië ná ‘n oorwinning van 157 lopies in Windhoek. Connor Esterhuizen het sy eerste eendag-honderdtal aangeteken en 119 lopies gemoker, terwyl Tony de Zorzi 79 bygedra het om die Proteas se beurt op 335 vir nege te eindig. Namibië […]