# Rugby: Die Springbok-vleuel Courtnall Skosan het ná 16 jaar van professionele rugby sy uittrede aangekondig. Die 35-jarige het sedert sy debuut in 2017 in twaalf toetse vir Suid-Afrika gespeel en 10 punte aangeteken. Hy het ook vir Suid-Afrika onder-20 en Suid-Afrika-A uitgedraf. Skosan het tussen 2014 en 2021 in 84 wedstryde vir die Leeus […]
# Rugby: Die Haaie stel ook belang in die dienste van die Springbok-haker Malcolm Marx. Hy is vroeër verbind aan ‘n moontlike skuif na die Bulle in Pretoria, maar die Durbanse span moes ander moontlikhede vir die nommer-twee-trui oorweeg weens onsekerheid rondom die Bok-haker Bongi Mbonambi, wat tans in ‘n dissiplinêre geskil met die unie […]
# Rugby: The Sharks have also shown interest in the services of Springbok hooker Malcolm Marx. He was earlier linked to a possible move to the Bulls in Pretoria, but the Durban team was forced to examine other number two options due to uncertainty over Bok hooker Bongi Mbonambi, who is currently involved in a […]
# Rugby: Springbok winger Courtnall Skosan has called time on his professional career after 16 years. The 35-year-old played twelve Tests for South Africa since his debut in 2017, scoring 10 points. He also represented South Africa under-20 and South Africa-A. Skosan played 84 matches for the Lions between 2014 and 2021, and also had […]
# Rugby: Die Bulle en die Stormers het opgeskuif op die Verenigde Rugbykampioenskaps-punteleer ná die naweek se oorwinnings. Die Bulle het van sewende na derde verbeter nadat hulle die Leeus 57-15 verneder het in die Jukskei-derby op Loftus. Die Stormers het van agtste na vierde verbeter ná hul oorwinning van 39-22 oor die Haaie in […]
# Tennis: Die 24-malige Grand Slam-kampioen, Novak Djokovic, is terug onder die wêreld-top-10 nadat hy die Chinese Ope gewen het. Die Serwiër het verlede maand uitgeval, maar keer terug nadat hy die wêreld-nommer-twee, Alexander Zverev van Duitsland, geklop het onderweg na die titel in Beijing. Die Australiër Alex de Minaur, wat in die eindstryd verloor […]
# Rugby: The Bulls and the Stormers improved their United Rugby Championship standings after the weekend’s victories. The Bulls shot up from seventh to third after humiliating the Lions 57-15 in the Jukskei Derby at Loftus. The Stormers improved from eighth to fourth after beating the Sharks 39-22 in Cape Town. The Sharks lie in […]
# Tennis: Twenty-four time Grand Slam champion Novak Djokovic is back in the world top ten after winning the China Open recently. He exited the list last month, but returns after beating world number two, Alexander Zverev of Germany, on his way to victory in Beijing. Australian Alex de Minaur, who lost to Djokovic in […]
# Tennis: Zheng Qinwen het weens uitputting en ‘n skouerbesering onttrek aan die Wumhan-ope na haar geskiedkundige Chinese Ope-titeloorwinning. Sy het die Rus Mirra Andreeva in die eindstryd geklop en sodoende die eerste Chinese speler geword wat die titel in Beijing verower. Die voormalige wêreld-nommer-vier het verlede jaar ‘n elmboog-operasie ondergaan wat haar byna agt […]