# Die regering het Banyana Banyana geprys vir hul moed, vasberadenheid en veggees ná hul WAFCON 2026-wedstryd teen die Ivoorkus. Die adjunkwoordvoerder, William Baloyi, sê die span het deursettingsvermoë, moed en onwrikbare toewyding getoon toe hulle teruggeveg het om die telling gelyk te maak. Hy sê Suid-Afrika het ‘n trotse nalatenskap van sportuitnemendheid opgebou en […]
# Soccer: Government has applauded Banyana Banyana for their courage, determination and fighting spirit following their WAFCON 2026 match against Ivory Coast. Government deputy spokesperson William Baloyi says the team displayed resilience, courage and unwavering commitment as they fought back to equalise the score. He says South Africa has built a proud legacy of sporting excellence […]
# Rugby: Min skolewedstryde kry meer aandag as vandag se interskole-kragmeting tussen Gimnasium en Boishaai in die Paarl. Die Bolandse dorp is weer verdeeld vir die jaarlikse stryd, met die hoofwedstryd tussen die eerste spanne wat om vier-uur by die Faurestraat-stadion afskop. Gimmies wil verlede jaar se nederlaag wreek nadat hulle verlede jaar ‘n voorsprong […]
# Rugby: Few schools matches grab the attention such as today’s interschools encounter between Gimnasium and Boys’ High in Paarl. The Boland town is again divided for the annual rivalry, with the main match between the first teams kicking off at the Faure Street Stadium at four. Gimmies are out for revenge after losing 35-33 […]
# Sokker: Plaasvervanger Hildah Magaia het Vrydag in die nege minuut van ekstra tyd ‘n laat doel aangeteken en ‘n 2-2-gelykopuitslag vir Suid-Afrika teen die Ivoorkus in die Vroue-Afrika-bekertoernooi in Marokko verseker. Die Ivoorkus het rustyd met 2-0 voorgeloop in die Groep B-wedstryd danksy twee doele deur die 18-jarige Grace Sery. Thembi Kgatlana het die […]
# Cricket: Next year’s one-day World Cup in Southern Africa will introduce a three-stage format featuring 14 teams. The lowest three ranked countries will play a round-robin Super Series. The winner advances to the next round, where two groups of six will also play a round-robin format. The top-three teams in each will qualify for […]
# Krieket: Volgende jaar se eendag-Wêreldbekertoernooi in Suider-Afrika sal ‘n driefase-formaat met 14 spanne volg. Die onderste drie lande sal ‘n rondomtalie-superreeks speel. Die wenner dring deur na die volgende rondte, waar twee groepe van ses ook in ‘n rondomtalie-formaat sal speel. Die top drie spanne in elk sal kwalifiseer vir die Super 7-fase vanwaar […]
# Rugby: ‘n Sterk groep van 26 Springbokke vertrek vandag na Argentinië vir volgende Saterdag se eenmalige toets teen die Pumas in Buenos Aires. Kaptein Siya Kolisi, Sacha Feinberg-Mngomezulu, Lood de Jager, Eben Etzebeth en Morné van den Berg keer almal terug van beserings, terwyl ander spelers in die groep, die afgelope paar weke ‘n […]
# Rugby: A strong Springbok squad of 26 players leave for Argentina today for next Saturday’s one-off Test against the Pumas in Buenos Aires. Captain Siya Kolisi, Sacha Feinberg-Mngomezulu, Lood de Jager, Eben Etzebeth, and Morné van den Berg all return from injury, while other players included had a lighter workload over the past few weeks. The […]