# Rugby: Die Bulle-groep wat na Dublin reis vir volgende Vrydag se United Rugbykampioenskap-eindstryd weerspieël ‘n sorgvuldig gebalanseerde kombinasie van ervaring, jeug en veelsydigheid, wat die span in ‘n sterk posisie plaas om die eise van ‘n spannende geleentheid te behartig. Die groep het ‘n totaal van 17 ervare Springbokke soos Willie le Roux, Handré […]
# Padwedlope: Die driemalige Comrades-marathonkampioen Bongumusa Mthembu sê hy hoop om aan te hou hardloop om jongmense van plattelandse gemeenskappe te inspireer. Mthembu, wat die ikoniese wedloop in 2014, 2017 en 2018 gewen het, sê hy is vol vertroue dat sy voorbereiding van ses maande hom in ‘n goeie posisie plaas vir Sondag se wedloop […]
# Sokker: Suid-Korea se kans om tot die Ronde van 32 deur te dring, het tot 93-present gestyg ná hul 2-1 oorwinning oor die Tsjeggiese Republiek in die Wêreldbeker vroeër vandag. Mexiko se kwalifiseringskans staan op 98-persent. Volgens die media-agentskap, The Athletic, sal Suid-Korea se plek feitlik verseker wees met ‘n oorwinning oor Mexiko en […]
# The Bulls squad travelling to Dublin for next Friday’s United Rugby Championship final reflects a carefully balanced blend of experience, youth, and versatility, positioning the team strongly for the demands of a high-pressure occasion. At its core is a total of 17 Springboks with seasoned internationals such as Willie le Roux, Handré Pollard, Marcell […]
# Road running: Three-time Comrades Marathon champion Bongumusa Mthembu says he hopes to continue running to inspire young people from rural communities. Mthembu, who won the iconic race in 2014, 2017 and 2018, says he is confident that six months of preparation have positioned him well for Sunday’s event between Durban and Pietermaritzburg. He says […]
Motorsport: George Russell van Mercedes sê hy hoop om sy onlangse terugslae die naweek in die Catalunya Grand Prix in Barcelona om te keer. Hy het weens ‘n tegniese probleem geen punte in Kanada aangeteken nie en ook nie in Monaco nie ná ‘n laat deurry-straf. Russell het ‘n agterstand van 68 punte op die […]
# Krieket: Die besturende direkteur van Engeland en Wallis se Krieketraad, Rob Key, sê hulle oorweeg om ʼn totale alkoholverbod vir mans-spelers in te stel terwyl hulle vir die nasionale span speel. Dit volg nadat Engeland se kaptein, Ben Stokes en bouler Gus Atkinson ondersoek word na ʼn voorval Maandag in die vroeë oggendure by ʼn […]
# Die Bulle se losskakel Handré Pollard sê die span se karakter en veerkragtigheid sal hul grootste bate wees wanneer hulle volgende Vrydag in Dublin teen Leinster meeding vir hul eerste Verenigde Rugbykampioenskaps-titel. Die Bulle speel in hul vierde eindstryd in vyf seisoene van die kompetisie, terwyl Leinster mik na ‘n tweede agtereenvolgende titel. Pollard […]
# Soccer: South Korean saw its probability of advancing to the Round of 32 surge to 93-percent, after their 2-1 victory over the Czech Republic in the World Cup earlier today. Mexico’s probability is 98-percent. According to the media outlet, The Athletic, South Korea’s qualification would be almost guaranteed if they defeat Mexico, and even […]