# Tennis: Die 24-malige Grand Slam-kampioen Novak Djokovic gaan volgende maand aan die Cincinnati-ope deelneem. Die Serwiër keer die eerste keer terug sedert hy die titel in 2023 gewen het. Die driemalige kampioen het die toernooi in 2018 gewen, gevolg deur titels in 2020 en 2023. Cincinnati sal Djokovic se derde tweedevlak-toernooi van die seisoen […]
# Rugby: Paarl Gimnasium’s captain from last year, Markus Muller, will miss tomorrow’s annual interschools against Boys High because he will play his first Currie Cup match for the Stormers-23. The coastal derby against the Sharks takes place at the Cape Town Stadium. The 19-year-old centre is already regarded as a future international star, although […]
# Tennis: Twenty-four-time Grand Slam champion Novak Djokovic will compete at next month’s Cincinnati Open, marking the Serbian’s return for the first time since winning the title in 2023. The three-time champion had won the tournament in 2018, followed by titles in 2020 and 2023. Cincinnati will be Djokovic’s third non-major tournament of the season […]
# Krieket: Die voormalige Nieu-Seelandse kaptein Stephen Fleming is aangestel as hoofafrigter van Engeland se mans-toetsspan. Die 53-jarige volg sy voormalige internasionale spanmaat Brendon McCullum op, wat vroeër die maand afgedank is, maar aanbly as afrigter van die witbal-spanne. Joe Root is weer as toetskaptein aangestel. Hy was kaptein van 2017 tot 2022 voor hy […]
# Cricket: Former New Zealand captain Stephen Fleming has been appointed as the England men’s Test head coach. The 53-year-old succeeds his former international teammate Brendon McCullum, who was sacked earlier this month, but remains coach of the limited-overs sides. Joe Root has been reappointed as Test captain, a position he held from 2017 to […]
# Krieket: Die veelsydige voormalige Protea-speler, Albie Morkel, is aangestel as Joburg Super Kings se nuwe hoofafrigter vir die komende SA20-seisoen nadat Stephen Fleming vroeër die maand bedank het. Die 45-jarige Morkel was vier jaar lank die hulpafrigter. Hy sê hy sien daarna uit om voort te bou op die sterk grondslag wat hulle reeds […]
# Cricket: Former Proteas all-rounder Albie Morkel has been appointed as new head coach of Joburg Super Kings for the upcoming SA20 season. He takes over from Stephen Fleming, who stepped down earlier this month. The 45-year-old served as Fleming’s assistant for four years. Morkel says he is looking forward to building on the strong […]
# Sokker: Die Europese beheerliggaam UEFA se 55 lede het eenparig gestem om die Wêreldbeker en ander FIFA-kompetisies te boikot indien die sport se beheerliggaam voortgaan met sy omstrede verkoopsplan. FIFA-president Gianni Infantino wil ‘n filiaal ter waarde van ongeveer 334,46-miljard-rand stig en meer as 20-persent van die nuwe FIFA Forward Enterprise verkoop en vanjaar […]
# Statebondspele: Die Paralimpiese atleet, Masala Makutu, het Suid-Afrika se eerste baan-en-veldmedalje in Glasgow opgeraap toe hy silwer gewen het in die mans T12 100-meter. Die 20-jarige atleet het ‘n persoonlike beste tyd van 11,04 sekondes behaal. Sinesipho Dambile se blitsige 19,82-sekonde-prestasie is die tweede vinnigste tyd ooit op die Spele, en hy bespreek daarmee sy […]