# Rugby: ‘n Vasberade Cardiff-span het die besoekende Stormers gisteraand met ‘n 22-16 oorwinning in hul Verenigde Rugbykampioenskapsbotsing oorweldig. Ten spyte van ‘n vroeë drie deur Stormers-slot Adré Smith, het die gashere teruggeveg met drieë deur Jacob Beetham en Tom Bowen om hul laaste groepwedstryd van die seisoen te beklink. Ondanks die nederlaag, rond die […]
# Rugby: A resolute Cardiff side kept the visiting Stormers at bay with a 22-16 victory in their United Rugby Championships clash last night. Despite an early try by Stormers lock Adré Smith, the hosts fought back with tries from Jacob Beetham and Tom Bowen to seal their regular-season finale. Despite the defeat, the Cape […]
#Rugby: Junior Bok head coach Kevin Foote has named an extended training squad for the forthcoming U20 International Series with Chili, Fiji and Georgia. The first batch of the squad of 26 players will assemble on Monday, at their Stellenbosch Academy of Sports base, while those who played in Gqeberha recently are given an extra […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die Junior Bokke, Kevin Foote het ‘n uitgebreide oefengroep vir die komende onder-20 internasionale reeks teen Chili, Fidji en Georgië aangewys. Die eerste spelers van die groep van 26 sal Maandag by hulle basis by die Stellenbosch Akademie vir Sport aanmeld, terwyl spelers wat onlangs in Gqeberha gespeel het, ‘n […]
# Sokker: Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê die span bly gefokus op kwalifisering vir die 2027 FIFA Vrouewêreldbeker in Brasilië. Ter voorbereiding vir die Afrikabeker-toernooi vir Vroue in Marokko vanaf 25 Julie tot 16 Augustus, speel hulle teen die Ivoorkus, Burkina Faso en Tanzanië in Groep B. Sy het aan SABC gesê […]
# Gholf: Gerhard Pepler het ‘n stewige voorsprong van drie houe in die Sonskyntoer se Pro-Am-toernooi by die Irene-buiteklub in Gauteng opgebou. Die 26-jarige Suid-Afrikaner het ‘n foutlose nege onder baansyfer 63 in die openingsronde aangeteken. Pepler skryf sy ontspanne ingesteldheid toe aan sy onlangse verhuising na Ballito. Hy is gemaklik voor sy naaste teenstanders […]
# Rugby: SA Rugby sê daar is geen planne om te bie vir 2035 se Wêreldbekertoernooi nie, ondanks die kommentaar van die minister van Sport, Gayton McKenzie. Hy het dié week gesê hy sal nie rus voor Suid-Afrika die toernooi weer aanbied nie nadat die Springbokke die tuistoernooi in 1995 gewen het. Maar SA Rugby […]
# Gholf: Garrick Higgo van Suid-Afrika het herstel van twee strafhoue om een onder baansyfer-69 aan te teken in die eerste ronde van die Amerikaanse PGA-kampioenskap. Hy is gestraf omdat hy sekondes laat vir sy afslaan opgedaag het vanaf die oefenveld. Hy is steeds slegs twee houe agter die groep van sewe voorlopers, onder wie […]
# Golf: Gerhard Pepler holds a commanding three-stroke lead at the Sunshine Tour’s Pro-Am tournament at the Irene Country Club in Gauteng. The 26-year-old South African surged ahead by firing a flawless, nine-under-par 63 during the opening round. Pepler attributes his relaxed mindset to a recent relocation to Ballito. He currently sits comfortably ahead of […]