# The CEO of the Electoral Commission, Sy Mamabolo, has urged all eligible voters to update their registration details during the special voter registration weekend. He says accurate voter information ensures citizens are placed in the correct voting district. Over 23-thousand-700 registration stations will operate nationwide from 8am to 5pm on Saturday and Sunday. Mamabolo […]
# The DA says Parliament’s impeachment committee lacks the legal authority to challenge president Cyril Ramaphosa’s court application to halt the Phala Phala impeachment process. This follows Parliament’s Constitutional and Legal Services Office advise to oppose the application. The DA’s Glynnis Breytenbach says pressure should be placed on the speaker of the National Assembly to […]
# Die EFF-leier, Julius Malema, het die Parlement se onafhanklike ampsklagskomitee gevra om president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek te betwis. Dit vra dat verrigtinge rondom die Phala Phala-saak gestaak word. Malema het reageer nadat die Parlement se Grondwetlike en Regsdienste-kantoor vanoggend aanbeveel het die komitee moet die aansoek teenstaan en sy werk voortsit, maar […]
# Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê gunstige beleid, infrastruktuurbeplanning en beleggersbelangstelling het perfekte toestande geskep om gas-tot-krag-geleenthede in Suid-Afrika van stapel te stuur. Hy het op die Afrika-energieforum in Kaapstad gesê die eerste gas-tot-krag-verkrygingsronde het tenders gelok wat die twee-duisend-megawatt-teiken oorskry het. Marokane sê gas sal energiesekerheid versterk, hernubare energie-uitbreiding ondersteun en nywerheidsgroei […]
# EFF leader Julius Malema has called on Parliament’s independent impeachment committee to challenge president Cyril Ramaphosa’s urgent court bid to halt proceedings linked to the Phala Phala matter. His remarks follow legal advice from Parliament’s Constitutional and Legal Services Office this morning, recommending the committee opposes the application and continues its work, but remain […]
# Die Parlement se kantoor vir Grondwetlike en Regsdienste sê die ampsklagkomitee het goeie redes om president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek teen te staan. Ramaphosa het dit gedoen om die ampsklagproses te keer hangende ‘n hersiening van die Artikel 89-verslag. Senior advokaat William Mokhare glo die komitee kan onafhanklik en onpartydig voortgaan met sy […]
# Parliament’s Constitutional and Legal Services Office says the impeachment committee has good grounds for opposing president Cyril Ramaphosa’s urgent court application to stop the impeachment process pending a review of the Section 89 report. Senior counsel William Mokhare says in his view, the committee can continue with its work independently and impartially:
# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en die Vision Group se reddingspakket om die suikerreus Tongaat Hulett te red. Dit het tot gevolg dat sowat 250-duisend werksgeleenthede in die suiker-waardeketting behoue bly. Matthew Parks van Cosatu sê die moontlike likwidasie van die maatskappy en hoeksteen van die ekonomieë in KwaZulu-Natal en Mpumalanga sou ‘n […]
# ‘n Kanadese toeris is gisteraand in die Krugerwildtuin doodgeskiet. Die voorval het plaasgevind in ‘n piekniekgebied naby die Phabeni-hek wat deur ‘n privaat operateur bedryf word. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê ‘n privaat gids verbonde aan die operateur het na bewering per ongeluk ‘n vuurwapen afgevuur wat die 69-jarige gas noodlottig getref het. […]