# Die adjunkminister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Mondli Gungubele, vra meer samewerking, innovering en vaardigheidsontwikkeling om die digitale ekonomie in Suid-Afrika en Afrika te beskerm. Gungubele het tydens die 2026 Afrika-kuberveiligheidsindaba in Sandton, Johannesburg, gewaarsku slegs landsgrense kan nie nasionale belange in ‘n toenemend digitale wêreld beskerm nie. Gungubele sê data-soewereiniteit is noodsaaklik vir die beskerming van politieke en ekonomiese onafhanklikheid en versterk kuberveiligheidsbewustheid en samewerking tussen Afrika-lande.
Gungubele vra sterker samewerking rakende kuberveiligheid in Afrika