# Hoofman Mkhutjhwa Mabhena van die Manala Tradisionele Raad in Mpumalanga is aangewys as die opvolger van wyle koning Makhosonke van die amaNdebele-nasie. Dit volg op die Koning se afsterwe in Junie op die ouderdom van 65 na ‘n 40-jaar lange heerskappy. Tradisionele leiers sê die aanstelling sal die ononderbroke vloei in die leierskap van […]
# Chief Mkhutjhwa Mabhena of the Manala Traditional Council in Mpumalanga has been announced as the successor to the late King Makhosonke of the amaNdebele nation. The succession follows the King’s death in June at the age of 65 after a 40-year reign. Traditional leaders say the appointment will ensure continuity in the leadership of […]
# Die polisie het ‘n 37-jarige man gearresteer wat vermoedelik die meesterbrein is agter die moord op die DA-raadslidskandidaat Sinovuyo Dyokwe. Sy is verlede maand doodgeskiet na die kieserregistrasie in Dunoon, Kaapstad. Ondersoekers glo Dyokwe is geteiken nadat sy geweier het om verder afpersingsgeld te betaal. Polisiewoordvoerder Andrè Traut sê die verdagte is gister in […]
# Police have arrested a 37-year-old man believed to be the mastermind behind the murder of DA councillor candidate Sinovuyo Dyokwe. She was shot dead last month after voter registration activities in Dunoon, Cape Town. Investigators believe Dyokwe was targeted after refusing to continue paying extortion money. Police spokesperson Andrè Traut say the suspect was arrested […]
# Die polisie se hoof van Misdaadintelligensie Tegniese-ondersteuningsdienste, Dineo Mokwele, het ‘n amptelike klag by die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie-ombud ingedien teen die hoof van die direktoraat, advokaat Andrea Johnson. Die klag volg op Johnson se getuienis voor die Madlanga-kommissie, waar sy erken het dat Mokwele se arrestasie op verkeerde bewerings gegrond was en om […]
# ‘n Emosionele voorsitter van Mamelodi Sundowns, Thlopie Motsepe, het hulde gebring aan wyle Jayden Adams en hom beskryf as ‘n sokkerspeler wie se talent en nalatenskap buite Suid-Afrika se grense onthou sal word. Motsepe het tydens Adams se begrafnis die middelveldspeler se prestasies as ‘n Bafana Bafana -internasionale speler, Afrika-kampioen en FIFA Wêreldbeker -speler […]
# Die president van die Afrika-sokkerfederasie Patrice Motsepe sê gesprekke is aan die gang oor hoe Mamelodi Sundowns die familie van die oorlede Bafana Bafana-middelveldspeler Jayden Adams verder kan ondersteun. Motsepe het tydens Adams se begrafnis in Stellenbosch gesê die klub is daartoe verbind om die familie te ondersteun gedurende hul tyd van rou. Hy […]
# Die voormalige SABC-televisienuusleser en bekende natuurbewaarder, Gillian van Houten, is op 72-jarige ouderdom oorlede. Van Houten het gedurende die 1980’s en 90’s een van Suid-Afrika se bekendste nuusaanbieders geword voordat sy die uitsaaiwese verlaat het om wildbewaring saam met die filmmaker John Varty na te streef. Sy het die afgelope paar jaar aan demensie […]
# Die voorsitter van die ANC en premier in Limpopo Phophi Ramathuba sê die party sal Nelson Mandela se nalatenskap eer deur werk te skep, armoede te verminder en dienslewering te verbeter. Ramathuba het ondersteuners by die ANC Mandela Legacy-saamtrek in Sibasa, Limpopo, toegespreek en gesê sommige ontplooide amptenare is skuldig aan swak dienslewering. Sy […]