# Die vakbondfederasie SAFTU sê ‘n noodsubsidie vir paraffien is noodsaaklik om arm huishoudings teen die skerp styging in brandstofpryse te beskerm. Die federasie voer aan die verhoging van drie-rand-58-sent per liter sal verdere druk plaas op gesinne wat op lampolie staatmaak vir kookdoeleindes, verhitting en beligting. Asive Dyani van SAFTU het die jongste brandstofprysstygings veroordeel en waarsku dit kan die lewenskostekrisis vir werkersklas-huishoudings vererger:
SAFTU sê ‘n nood-lampolie-subsidie moet vir arm huishoudings ingestel word [KLANK]
ENG DyaniOnSubsidy